n Kragtige gebed vir vriende/familie/naaste

(Rom 12: 11-14)

Vader, ek kom na u toe in die Naam van U seun Jesus Christus.

Ek bedek nou myself met die bloed van Jesus Christus.

Bedek ook nou [persoon/persone] met die heilige bloed van Jesus Christus.

Was hulle skoon en reinig hulle van enige onvergeefde sonde.  Vader, laat die bloed van Jesus Christus ook enige bose magte en bose invloede vernietig wat inwerk op hul lewens.

Trek, volgens Sag 2:5, U heilige muur van vuur as beskerming rondom hulle.  Stuur vir hulle van U heilige engele om hulle te bewaar van enige verdere bose invloed.

Trek nog verder ook vir hulle die volledige wapenrusting aan wat U voorsien in Ef 6:13 sodat hulle weerstand kan bied en op hulle pos sal bly staan tot die einde toe.

Ek kom nou teen die geeste van haat, bitterheid, moord, wellus, geeste van begeerte en jaloesie, geeste van heksery, towery en al julle mede-geeste, julle werke, julle kragte en julle invloed word nou vernietig in die naam van Jesus Christus.

Vader, ek wil spesiaal versoek dat U hierdie mense se geestelike oë en ore sal open as dit U wil is, in die naam van Jesus Christus, sodat hulle kan sien dat net U hulle kan beveilig en bevry.  Open dit ook sodat  hulle die waarheid sal besef.

Gee hulle opwindinde en diep geestelike stiltetye, sodat hulle U persoonlik kan ontmoet. Doop hulle weereens met die Heilige Gees sodat hulle te alle tye, op U gefokus kan wees, Vader.

Ek bid dit alles in die Naam van Jesus Christus, tot die eer van U Naam.

About these ads

About flipfaith

Passionate, Reborn, Spirit-filled follower of Jesus, son of God.
This entry was posted in Gebede and tagged , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to n Kragtige gebed vir vriende/familie/naaste

  1. skoonlief says:

    Passionate, Reborn, Spirit-filled follower of Jesus, son of God.
    Wat ‘n ongelooflike getuienis vir Christus wat jy hier belei Flip.

    Sag 2:5, Trek U heilige muur van vuur as beskerming rondom hulle. Stuur vir hulle van U heilige engele om hulle te bewaar van enige verdere bose invloed.
    My aandgebed vir geliefdes, vriende en kennisse, in besonder vir Roelof wat
    wag vir ‘n nierskenking en veg vir sy lewe en Letitia wat treur oor haar broer wat
    selfmoord gepleeg het verlede maand.

  2. Tkankyou for a amazing prayer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s