Monthly Archives: January 2011

n Kragtige gebed vir vriende/familie/naaste

(Rom 12: 11-14) Vader, ek kom na u toe in die Naam van U seun Jesus Christus. Ek bedek nou myself met die bloed van Jesus Christus. Bedek ook nou [persoon/persone] met die heilige bloed van Jesus Christus. Was hulle … Continue reading

Posted in Gebede | Tagged , , | 3 Comments

Gemmerbier

5 ml (1 teelepel) suiker 500 ml (2 koppies) louwarm water 1 pakkie (10 g/ 15 ml/ 3 teelepels) kitsgis 700 g (875 ml/ 31/2 koppie) bruinsuiker 5 ml (1 teelepel wynsteensuur 37,5 ml (3 eetlepels) fyn gemmer OF: 12.5 … Continue reading

Posted in Resepte | Tagged | Leave a comment

Gebakte Skorsies

4 Skorsies 500ml melk 3 eiers 200g(250ml) suiker 25g(50ml) koekmeelblom Kaneelsuiker Halveer skorsies,skil af en skep pitte uit.Kook ’n paar minute in soutwater tot net sag.Dreineer en rangskik skorsiehelftes in gesmeerde middelslag-bakskottel.Klits res van bestanddele behalwe kaneelsuiker saam en gooi … Continue reading

Posted in Resepte | Tagged | Leave a comment

Ek is bereid

Ek is bereid, ek is gewillig, Om op te staan en uit te gaan vir Jesus. Ek is gereed, ek is gewapen, Om voor te veg, te doen wat is reg vir Jesus. Stuur my, lei my Om te doen … Continue reading

Posted in Fight the Fight | Tagged | Leave a comment

Veld van die Sterre

Toe Wolf Liebenberg gedurende 2004 vir my noem dat daar n wandelpad in Spanje is wat hy eendag wil gaan stap, het ek nie in my wildste drome gedink dat Wolf, ek en my seun Charl hierdie einste roete eendag … Continue reading

Posted in Pilgrim Route to Santiago de Compostella | Tagged , , | 1 Comment

Prediker 12 vers 1

New International version Remember your creator in the days of your youth,before the days of trouble come and you will say,”i find no trouble in them- 1933 Vertaling En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | Leave a comment

Kampkos

– Lise Beyers-Die Burger van Dinsdag 12 Junie 2007 – Lekker afval moet stadig berei word. Ek gaan seker taamlik ongewild wees nadat ek die volgerde uilating gemaak het,dus wil ek sommer vroegtydig aan al die mense in my lewe … Continue reading

Posted in Resepte | Tagged , | Leave a comment

Interesting prayer

Thought you might enjoy this interesting prayer given in Kansas at the opening session of their senate. It seems prayer still upsets some people. When Minister Joe Wright was asked to open the new session of the Kansas Senate, everyone … Continue reading

Posted in Fight the Fight | Tagged , , | Leave a comment

Fight die Fight

Die volgende is ‘n brief van Charl aan my broer Piet op 9 Desember 2007 (gepubliseer met Charl se toestemming) Ken die Vader, Ken God, Ken sy Seun Jesus Christus, Ken die Heilige Gees. MT 7:21 “Not everyone who says … Continue reading

Posted in Fight the Fight | Tagged , , | Leave a comment

My Ouma

My ouma Philipina Jacoba Christoffelina Van Niekerk(geb. Coetzer) het baie spesifieke idees gehad oor verdriet en kampering-veral kampering waarvan sy genoeg gehad het in die konsentrasiekamp tydens die Anglo Boereoorlog. Haar dogter Johanna Hendrieka,tante Jo,was getroud met Jan Muller,n boer … Continue reading

Posted in Piet se stories | Tagged , , , , | Leave a comment